
Willem Postma Primêre Skool
Baie welkom by Willem Postma se webblad. Ons is ‘n gemengde primêre skool met bykans 1 100 leerders vanaf graad R tot graad 7. Die skool is geleë in Dan Pienaar, ‘n noordelike woonbuurt van Bloemfontein. Die skool kan in een sin beskryf …
Personeel - Willem Postma Primêre Skool
Ontmoet die onderwysers en ander personeellede van Willem Postma Primêre Skool, sonder wie ons skool nie so groot suksesstorie sou wees nie.
Willem Postma Primêre Skool - Voornemende Ouers
Willem Postma spog met ‘n pragtige en goed-versorgde terrein wat ‘n ideale leeromgewing vir ons leerders skep. Ons skoolgeboue is modern en goed toegerus, omring met groen sportvelde en speelgronde waar kinders kan leer en speel.
Ons skool - Willem Postma Primêre Skool
Willem Postma is ‘n gemengde primêre skool met bykans 1000 leerders vanaf graad 1 tot graad 7 en geleë in Dan Pienaar, Bloemfontein.
Willem Postma Primêre Skool - Kontak Ons
Baie dankie aan ons borge vir hul volgehoue ondersteuning. KONTAK ONS: 051 436 2730; [email protected]; Poultneystraat 13, Bloemfontein
Willem Postma Primêre Skool - Huidige Ouers
Willem Postma Primêre Skool bied ‘n reeks ondersteunende dienste aan om elke kind se unieke leerbehoeftes aan te spreek. Die Middagstudiesentrum help leerders om hul akademiese potensiaal te bereik, terwyl ons remediërende onderrig daarop gemik is om agterstande in basiese vaardighede te oorkom.
Willem Postma Primêre Skool - Finansies
Rekeningnaam: Willem Postma Primêre Skool FNB : Tjekrekening Rekeningnommer: 627 338 92675 Takkode: 2 50655 (By betaling van skoolgeld gebruik asseblief verwysingsnommer soos aangedui op rekening vir enige ander betaling word kind se naam en aktiwiteit gebruik.)
Willem Postma Primêre Skool - Kleredrag
Hierdie blad gee 'n oorsig van Willem Postma Primêre Skool se somers-en winterskooldrag, asook die verskillende sportdrag.
Willem Postma Primêre Skool - Preprimêr
welkom by willem postma preprimêr By ons is elke kleutertjie spesiaal. Elke kindjie se individualiteit en uniekheid word in ag geneem wanneer ons hulle voorberei vir skooltoetrede.
Willem Postma Primêre Skool - Kalender
Indien u inligting benodig oor finansies, kleredrag, akademie of die weekbriewe wil lees. Klik gerus op die skakel hieronder.