DIE Wes-Kaap se departement van maatskaplike ontwikkeling vier vanjaar World Social Work Day. Die tema van 2025 se vieringe is “Strenghtening Intergenerational Solidarity for Enduring Wellbeing” en ...
’N JONGMAN is na bewering Vrydagaand in McDonalds in Table View na bewering deur sy aanvaller eers met die vuis aangerand, en kort daarna met ’n skerp voorwerp doodgesteek. Cecil Carelse wie se ...
DIE gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in rou gedompel na nog ’n jongeling van die kusdorpie dood is. Jaiden ...
SPEURDERS verbonde aan die Belhar-polisiestasie ondersoek ’n klag van moord nadat ’n vrou Dinsdagaand in dié area doodgeskiet is. Na verneem word, het die jong vrou wie in haar vroeë 20’s geskat word, ...
DIE stil en gewoonlik vreedsame gemeenskap van Gansbaai in die Overberg-distrik is in skok na die wrede moord op een van hul inwoners. Ricardo Tobias (30) se verminkte lyk is Maandag enkele meters van ...
DIE polisie en beamptes van die Stad Kaapstad moes vroeër vandag noodgedwonge in Ottery ontplooi word om orde en kalmte in die gemeenskap te bring na verskeie skietvoorvalle in die woonbuurt. Volgens ...
DIE gemeenskap van Lotusrivier naby Grassy Park is in rou gedompel nadat ’n jong ma, gister glo doodgeslaan is. Die 25-jarige vrou wat net as Monsiena of Sheena geïdentifiseer is, is gistermiddag dood ...
MONTAGU. - ’n Familie het nou baie vrae ná die onverwagte dood van hul seun.Jermaine “Duimpie” Williams (24) is op 24 ...
DIE polisie het agt vermeende benede lede in hegtenis geneem na ’n beweerde panga moord op ’n bekende bendelid wat in sy gemeenskap net as ‘Teddy’ bekendstaan het. Hy is Maandag in Vredendal ten ...
KIMBERLEY. - Twee gewelddadige bakleiers het ’n harde les geleer toe hulle die week tronkstraf opgelê is vir onderskeidelik moord en poging tot moord. Hulle gaan genoeg tyd agter tralies deurbring om ...
DIE Thaba Nchu-polisie in die Vrystaat is besig met ’n intensiewe ondersoek na ’n moord wat vroeg Donderdagoggend op ’n plaas naby Thaba Nchu plaasgevind het. Sers. Mahlomola Kareli, ’n ...