Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het die aanval op gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me-informele nedersetting in Soshanguve, noord van Pretoria, veroordeel. Vier patrolleerders is op die ...
Die Koue Bokkeveld, die Hantam, deur die Boesmanland tot bo in Namakwaland, was die wêreld waarin Dirk Ligter rondgeswerf het. Hy was op sy dag die bekendste veedief in die land, en daar is soveel ...
Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het gevra dat die verbod op kosprodukte wat kannabis bevat, omgekeer word. Meyer sê die nuwe verbod gaan die ...
NOEM MY SKOLLIE neem gehore na wrede plekke waarheen hulle nie noodwendig wil gaan nie. Dit is jou keuse of jy dit wil meemaak of nie, want dit wemel van erge taalgebruik en seksuele geweld, maar ...
Kook die hoender gaar en sag in die water en sout. Haal uit en sny in stukke. Braai ui in die olie tot deurskynend, gooi knoffel by en roer deur. Meng die res, (die rys, eiers, Mayo, maaskaas, sop, ...
Suid-Afrika se voormalige ambassadeur in die VSA, Ebrahim Rasool, sal na verwagting vandag in Pretoria ‘n verslag aan President Cyril Ramaphosa oorhandig. Rasool is opdrag gegee om die VSA te verlaat ...
Die Johannesburgse Metropolisie het bevestig dat vyf verdagtes vasgetrek is vir die moord op ‘n Metropolisiebeampte in Riverside in Johannesburg twee weke gelede. Verskeie skote is op die beampte ...
Die LUR vir Finansies in Mpumalanga, Bonakele Majuba sê 31 miljoen rand wat in die vorige boekjaar begroot is, is nie deur die onderskeie departemente gebruik nie. Hy sê die geld was toegeken aan die ...
Lede van die provinsiale en distrikseenhede vir Ernstige- en Geweldsmisdaad, tesame met forensiese kenners, fynkam die toneel waar vier mense in Soshanguve noord van Pretoria doodgeskiet is. Agt mense ...
Die voormalige minister van Internasionale Betrekkinge, Naledi Pandor, sê Amerika kan Suid-Afrika nie boelie oor sy buitelandse beleid nie. Pandor was die gasspreker by Menseregtedagvieringe by die ...
Die polisie het die afgelope week in Brits in Noordwes tydens Operasie Vala Umgodi beslag gelê op smokkelsigarette ter waarde van vier komma vyf miljoen rand. Drie burgers van Bangladesj is in ...
Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool is terug op eie bodem waar hy kort na elfuur deur ‘n groot groep mense op die Kaapstadse Internasionale Lughawe verwelkom is. Rasool is onlangs ...
当前正在显示可能无法访问的结果。
隐藏无法访问的结果