资讯

Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig ...
Die Vaalrivier Korridor-toerismevereniging het gewaarsku oor groot werksverliese weens oorstromings in die Bloemhof-gebied in Noordwes. ‘n Groot aantal sakeondernemings wat naby die oewer van die ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Wêreldmarkte het die hoogte ingeskiet na die verrassende besluit van Amerika om heffings op tientalle lande vir eers te stop. Die pouse geld vir 90 dae. Die heffing op Suid-Afrikaanse invoere na ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het aangekondig dat hy ‘n pouse van 90 dae gemagtig het op die nuwe tariewe wat hy verlede week aangekondig het. Dit geld net vir lande wat nie wederkerige ...
Die Inkomstediens het bekend gemaak dat hy in die 2024/2025 geldjaar een komma agt vyf duisend miljard rand se belasting ingevorder het. Die Inkomstediens sê dit is agt komma agt miljard rand meer as ...
Finansiële waarnemers sê die styging in BTW wat op 1 Mei in werking tree gaan verbruikers in ‘n nog moeiliker situasie plaas. ‘n Waarnemer, Leonie van Pletzen, sê wettige kredietverskaffers sal nou ...
Ekonome sê die spanning in die Regering van Nasionale Eenheid werp ‘n skadu oor die land se ekonomiese toekoms. Die hoofekonoom van die Standard Chartered Bank se afdeling vir Afrika en die ...
Die komitee oor Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling in die Parlement het ingestem dat advokaat Dinkie Dube aangestel word as adjunk Openbare Beskermer. Die pos is vir langer as ‘n jaar vakant, nadat ...