Meer as 20 000 Afrikaners het reeds by die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa) navraag gedoen oor pres. Donald ...
Ons gaan nêrens nie. Ons wil nie vlugtelinge in ’n ander land wees nie. Ons is lief vir Suid-Afrika en wil hier bly. So het ...
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand (6/2) in sy staatsrede beklemtoon dat die vorming van ’n regering van nasionale ...
Die Demokratiese Alliansie sê in ʼn Mediavrystelling dat hy sy teenkanting teen die Onteieningswet op Grondwetlike gronde ...
Pres. Cyril Ramaphosa sal nie sy eerste staatsrede onder die regering van nasionale eenheid (GNU) gebruik om in ’n bekgeveg ...
‘n Graad 11 leerling aan Potchefstroom Gimnasium het onlangs ‘n silwer medalje saam met Suid Afrika se o.19 vroue-krieketspan verower. Deirdré van Rensburg het saam met dié span na Maleisië gereis om ...
DIE VF Plus en die burgerregte organisasie, AfriForum, vra nou die Amerikaanse president, Donald Trump, om ANC-leiers direk ...