Kosmos Angels Polokwane, tesame met Heart-Drive/Heart Cycle Projekte NPC het besluit om 30 vroue in nood op 22 Februarie te bederf. “Ons beplan om dit ‘n onvergeetlike dag te maak vir vroue in ...
Randi Charno Levine het beklemtoon dat die proses om by die “US The National Guard Bure's State Partnership Program” aan te sluit, hoogs mededingend is en dat die feit dat Portugal gekies is, ...
Volgens ’n polisieverklaring was sy dronk ten tyde van haar inhegtenisneming. Destyds is berig die twee vroue het by die bejaarde man se huis ingegaan en gevra of hulle vir hom ’n koppie tee kon maak.
Volgens die Stad Kaapstad se website het die Mandela Park-stadion sitplek vir sowat 2 000 mense. Die weermag se nasionale Arms Day is twee jaar gelede in dieselfde stadion gehou en by daardie event ...
Min het hulle geweet wat vir hulle voorlê – ’n nare-ondervinding ... Siphiwe Dlamini, gesê die weermag doen roetinepatrollies op die grensgebiede met Mosambiek, maar het geen ekstra ...
Die ministerie van verdediging en veteranesake sê dissipline onder lede van die Namibiese weermag (NDF) het daartoe gelei dat minder inkomste gegenereer word. Dit volgens 'n ouditverslag vir die jaar ...