Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Hy sê hulle gaan oor die volgende paar weke meer polisiebronne ontplooi om bendegeweld te bekamp. Die fasiliteit waar die dwelms vandag uitgebrand is, voldoen aan alle regulasies om te verseker dat ...
Lt.kol. Jabu Ndubane, ’n polisiewoordvoerder, sê lede van Combat, Proactive en die Suid-Afrikaans Nasionale Weermag (SANW), het Vrydag omstreeks 04:00 ’n operasie in die Sabie-informele nedersetting ...
Die munisipaliteit sê hulle sal ‘n dringende vergadering belê om die bewerings te ondersoek. Die Soedanese weermag sê hy het beheer oor die presidensiële paleis en ander regeringsgeboue in die ...
Die Israelse weermag het ‘n missiel onderskep wat vroeg vanoggend vanaf Jemen afgevuur is. Die Houthi-rebellegroep het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar. Lugaanvalsirenes is in verskeie dele van ...
Noordwes se gesondheidsdepartement sê kommer oor ’n beweerde tekort aan kankermedikasie is ongegrond. Die vrees het ontstaan nadat een van Mahikeng se hospitale glo sonder voorraad vir ...