Die Jubilee van die Weermag, Polisie en Sekuriteit het begin met 'n plegtige pelgrimstog wat gesien het hoe die weermag en ...
Die dood van 14 SA soldate in die DRK het opnuut vrae oor die weermag laat ontstaan. Hoe groot is SA se weermag werklik? En ...
Die SANW "moet self besluit of hy sy deelname aan die staatsrede gaan afskaal uit respek vir die soldate wat in die DRK dood ...
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die ...
DIE proses om die lyke van 13 soldate wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) omgekom het terug in die land te ...
Oud soldate, of te wel militêre veterane is een van die groeperings van ’n samelewing wat die maklikste vergete of agterweë gelaat word.
’n Wiskunde-onderwyser wat gevang is dat hy kokaïen naby sy huis verkoop het. 'n Skokkende episode het die gemeenskap van San ...
“Hoe gaan jy aan na so iets in jou lewe? Ek is op ‘gemens’. Dit voel asof ek in ‘n hopie in ‘n donker kas kan gaan sit. Kort-kort kyk ek na my pols om die tyd te kyk net om te besef dat ek nie meer ‘n ...
Hamas het Saterdag (25/1) vier Israeliese vrouesoldate, wat sedert 7 Oktober 2023 as gyselaar gehou is, bevry in ruil vir 200 ...
Veertien soldate is dood in gevegte tussen M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die DRK. Hulle liggame sal vandag na Suid-Afrika teruggebring word. Die minister van Verdediging, Angie ...
Nog vier Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo dood, wat die dodetal sedert Vrydag op 13 te staan bring. Volgens die weermag is drie soldate gister dood toe ‘n mortier wat ...
Uit die vier is net Shololo in hegtenis geneem, met twee ander verdagtes wat op die vlug geslaan het, terwyl Endjala sy eie lewe geneem het. Shololo is ’n voormalige lid van die Namibiese weermag wat ...