Die oorskot van die 14 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) ...
Bekende oud-weegmaglid en rugbyskeidsregter en -afrigter, Isaac Walters (65), het verlede week weens ’n hartaanval gesterf.
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die ...
Die dood van 14 SA soldate in die DRK het opnuut vrae oor die weermag laat ontstaan. Hoe groot is SA se weermag werklik? En ...
DIE regering hoop op ’n diplomatieke en politieke oplossing om die konflik in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) ...
‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag, Siphiwe Dlamini het toegegee dat die land se soldate wat as deel van die SAOG-magte in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, nie voldoende ...
Nog vier Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo dood, wat die dodetal sedert Vrydag op 13 te staan bring. Volgens die weermag is drie soldate gister dood toe ‘n mortier wat ...
Oud soldate, of te wel militêre veterane is een van die groeperings van ’n samelewing wat die maklikste vergete of agterweë gelaat word.
’n Besonderse skatkis van ’n erfenis, geskiedenis en bewyse van wat jare gelede reeds begrawe is, lê opgesluit onder die water van die Vaaldam. Op sosiale media het dit die afgelope twee maande opnuut ...