Die onlangse gebeure in die Demokratiese Republiek van die Kongo het die kollig laat val op die totale ontoereikende en ...
Die EFF sê Suid-Afrika moet Bozell se geloofsbriewe weier en Amerika moet sy benoeming heroorweeg. Die Suid-Afrikaanse Weermag sê daar is talle uitdagings waarmee die Lugmag te kampe het, maar ...
Die konflik tussen die M23 rebellegroep en die Kongolese weermag het sedert die begin van die jaar verskerp, met die rebellegroep wat beheer geneem het oor twee van die grootste stede in die ooste van ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die feit dat die Trump-administrasie nie bereid was om met hom te vergader nie maar wel na AfriForum, die Solidariteit-beweging en selfs die DA geluister het, wys net watter bedoelings hulle met ...
Drie plaaslike lugvaartmaatskappye is stomgeslaan nadat hulle vandeesweek op Amerika se handelsanksielys bygevoeg is, hoewel ...