资讯

Dit het gekom nadat die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) aangedui het hy gaan die VSA nader om te help om dié provinsie nie meer deel van Suid-Afrika te maak. Luidens ’n CIAG-verklaring ... die ...
Die UFC se middelgewig kampioen, Dricus ‘Stillknocks’ du Plessis, het die afgelope naweek in Potch kom kuier. Hy het met ‘n skare kom gesels en ‘n veiling bygewoon. Die studenteraad (KSR ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Instagram/ Natasha Joubert Op Sondag, 25 Februarie, het Mej. Suid-Afrika 2023, Natasha Joubert, die fantastiese nuus gedeel dat sy en haar kêrel, Enrico Vermaak, verloof geraak het. "Ja vir ...
Onteiening sonder vergoeding en Suid-Afrika se “vyandige houding” teenoor Amerika en sy bondgenote is hoog op dié lys. Me. Tammy Bruce, ‘n woordvoerder van Amerika se minister van buitelandse sake, ...
Die VSA se besluit om Suid-Afrika se ambassadeur te skors is “betreurenswaardig”, het die kantoor van die president Saterdag (15/3) gesê. Die Trump-administrasie het die Suid-Afrikaanse ambassadeur ...
Sy het tydens samesprekings met pres. Cyril Ramaphosa in Kaapstad gesê Europa wil die Suid-Afrikaanse ekonomie help groei. “Europa verstaan Suid-Afrika se potensiaal,” het sy gesê terwyl sy langs ...
Die UFC se middelgewig kampioen en Suid Afrikaanse gunsteling, kom kuier eersdaags in Potch. Die NWU se kampus studente raad het saam met du Plessis hande gevat, om geld vir behoeftige studente te ...
As daar nou een ding is wat die Duitsers kan doen, is dit om uitstaande riesling te maak. Moet egter nie Suid-Afrika se riesling weggooi nie – ons wynmakers kan woeker met dié druifsoort. Hierdie ...
(Parlementsdebat: Die besluit van Amerika en geldelike hulp aan Suid-Afrika te staak en die reaksie daarop) Suid-Afrika se regering moet optree in belang van die gewone mense van Suid-Afrika wat sy ...