资讯
Tariefverhogings van Amerika op ingevoerde goedere wat van toepassing is op vrugte uitvoerders bedreig sowat 35 000 werkgeleenthede in Suid-Afrika en verskeie dorpe in die land se sitrussektor staar ...
Die skroewe van Amerikaanse sanksies teen Suid-Afrika word reeds stywer gedraai en die ANC in die regering van nasionale eenheid (RNE) moet hiervan kennis neem ...
Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen. Dit is deel van die Guangdong-Hong Kong-Macao Greater Bay Area Blommeskou, wat meer as ’n ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Deur groter bewustheid en deursigtigheid hoop navorsers ’n studie kan bydra tot verbeterde dienslewering en misdaadvoorkoming in landelike Suid-Afrika. ’n Onlangse studie, gepubliseer in die joernaal ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
DIE Amerikaanse Sending na Suid-Afrika het sy opregte waardering uit teenoor die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgespreek vir die opsporing en redding van die Amerikaanse burger, past. Josh Sullivan, ...
Dié toegewyde ryer het Suid-Afrika reeds in 2023 verteenwoordig by die XCO wêreldbeker wedren in Legé aan die weskus van Frankryk. Travis Rademan-Ludeke (links) en Jordan Boshoff (regs ...
eNuus het gaan kers opsteek by emeritus-professor Pieter Labuschagne, en ook sy mening gevra oor Suid-Afrika en die VSA se pad vorentoe.
Die ministerie van justisie en grondwetlike ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het in ’n mediaverklaring gesê, die Bushiris se onwettige vertrek uit Suid-Afrika was ’n direkte skending van hul ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果