资讯

Tariefverhogings van Amerika op ingevoerde goedere wat van toepassing is op vrugte uitvoerders bedreig sowat 35 000 werkgeleenthede in Suid-Afrika en verskeie dorpe in die land se sitrussektor staar ...
Die skroewe van Amerikaanse sanksies teen Suid-Afrika word reeds stywer gedraai en die ANC in die regering van nasionale eenheid (RNE) moet hiervan kennis neem ...
Die feit dat die Trump-administrasie nie bereid was om met hom te vergader nie maar wel na AfriForum, die Solidariteit-beweging en selfs die DA geluister het, wys net watter bedoelings hulle met ...
‘Die Dekonstruksie van Retta Blom’ ’n reis van liefde en selfontdekking #DisJouOomblik SARIE Nuwe gesig-wenner, Lila Nienaber, jáág haar drome! Verhoudings: 3 dilemmas rondom pa-wees, peetouers en ...
Wêreldnetbal het die skorsing bevestig van Netbal Suid-Afrika se president, Cecilia Molokwane. Netbal Suid-Afrika hou egter vol dat hulle nie bewus is van enige klagte wat teen hul president aanhangig ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
"In Meimaand sal dit 100 jaar wees sedert Afrikaans, met sy ou wortels op meerdere vastelande, amptelike status as taal in die destydse Unie van Suid-Afrika gekry het. Ons wou vir ons kykers 'n ...
Luidens ’n EFF-verklaring is die ondersoek teen Mkhwanazi pogings om sy aandag af te lei, want hy’s ’n “man wat besig is om misdaad te beveg in een van Suid-Afrika se gevaarlikste provinsies”. Sosiale ...
Georganiseerde landbou in Sentraal Suid-Afrika deel hul Paasfeesboodskappe met die gemeenskap. Vrystaat Landbou het hul waardering uitgespreek teenoor boere regoor die provinsie. In ’n spesiale ...
Pres. Cyril Ramaphosa het Mcebisi Jonas, voormalige adjunkminister van finansies, aangestel as Suid-Afrika se spesiale gesant na Amerika om die gespanne diplomatieke verhoudinge tussen dié twee lande ...