Noord-Kaapse polisie is op soek na ’n vermiste man, asook ’n persoon van belang in die oplossing van ’n sakeroofsaak. Beamptes van Kimberley se eenheid teen ernstige geweldsmisdaad vra die samewerking ...
Sergio Kock, Noord-Kaapse polisiewoordvoerder. ’n Familielid het na bewering ’n boodskap van ’n onbekende persoon ontvang wat ’n losprys vir David eis. ‘Hy is glo gesien waar hy ’n sportdag op ...
DIE Kaapse Vlakte en omliggende areas het die afgelope naweek weer gebloei na verskeie skietvoorvalle. Volgens Fight Against Crime South Africa (FACSA) is daar minstens 22 skietvoorvalle tussen Vrydag ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
DIE Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het aangekondig hy sal vandag die begrafnis van die Oos-Kaapse soldaat wat in die konflik in die DRK omgekom het, bywoon. Die begrafnisdiens vir sers. William ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.