Die Jubilee van die Weermag, Polisie en Sekuriteit het begin met 'n plegtige pelgrimstog wat gesien het hoe die weermag en wetstoepassers vanaf Piazza Pia langs Via della Conciliazione beweeg het, ...
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die Noord-Kaap omgeslaan het. Die polisie ondersoek nou ’n saak van strafbare manslag ...
Donald Trump, het in 'n onderhoud gepraat oor 'n beweerde gesprek met Vladimir Poetin oor die oorlog in die Oekraïne. Maar volgens die New York Post, het nie die datum van die gespesifiseer nie oproep ...
Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is dood en 17 is beseer toe ‘n weermagvragmotor in reënweer op die R31 tussen Koopmansfontein en Delportshoop in die Noord-Kaap omgeslaan het. Die ...
Drie Israelse mans is in Deir al-Balah in sentraal-Gaza deur Hamas vrygelaat waar lede van die Internasionale Komitee van die Rooikruis hulle gaan haal het. Die Israelse weermag het ‘n rukkie gelede ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果