资讯
来自MSN1月
明珏纳米获东大资本天使轮投资 - MSN2025年6月9日,江阴明珏纳米科技有限公司(简称“明珏纳米”)宣布完成天使轮融资,本轮融资由东大资本独家投资。此次融资将主要用于公司技术研发、团队建设及市场拓展。 明珏纳米成立于2024年4月15日,是一家专注于纳米 ...
Andriette Theron skryf haar gesin het Goeie Vrydag op Clifton se Eerste Strand afgesluit. “Hier speel Emilie (9) frisbee met haar pa,” skryf Andriette, wat die foto geneem het.
Ek het al dikwels gewonder hoekom hierdie dag ‘goeie’ Vrydag genoem word. Ek glo dit is 'n goeie dag, want dit het ons verlede, hede en toekoms onherroeplik verander. Dit het ons van swaar laste bevry ...
Meer as 3 000 mense het vandag op Goeie Vrydag in die Vrystaatse dorp Vredefort saamgetrek op die dorp se sportgronde vir Die Kruistog, waarmee dié dorp die afgelope vier jaar mense van oral oor ...
Teen 08:00 vanoggend het 15 babas reeds op Goeie Vrydag hul opwagting in die Vrystaat provinsie gemaak, met die eerste baba wat om 01:15 in die Nala-hospitaal gebore is vir die 41-jarige Annah ...
Dalk jou jaarlikse kerkbesoek op Goeie Vrydag? Of die tradisie van geverfde en weggesteekte eiers op Paassondag? Paasfees word beskou as ’n tyd van vernuwing vir baie gelowiges. Dit is ’n vrolike en ...
Dit word op Goeie Vrydag (18/4) gehou. Greeff sê een van die wonderlikste aspekte van die kruistog is dat almal in die gemeenskap betrokke is en help. “Soos met die vorige kruistogte vat die ...
Die landbousektor, wat direk afhanklik is van betroubare infrastruktuur en stabiele ekonomiese toestande, moet kennis neem van die volgende beleidsrigtings. Skuld en fiskale beheer Godongwana ...
Goeie basiese bemarking vir kleingeld Klein besighede klop gereeld aan ons deur vir advies rondom hulle bemarkingsaktiwiteite. En ons verstaan, dit bly ’n gespook. Soveel keer word daar eerder gefokus ...
'Binnelanders' se geliefde paartjie, dr. Tertius Jonker (Reynardt Hugo) en Tracy Smit (Melinda Viljoen), se langverwagte troudag is 7 Februarie.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果