资讯

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Baba Mohohlo wat in die Nala-hospitaal in Bothaville gebore is. Teen 08:00 vanoggend het 15 babas reeds op Goeie Vrydag hul opwagting in die Vrystaat provinsie gemaak, met die eerste baba wat om ...
Die Randfontein Herald het dominee Edwin van Wyk gevra oor die betekenis van Paasfees en hoekom dit belangrik is. “Paasfees ...
DIE ding het op 16 April by GrandWest se Grand Arena op ’n klassieke wyse geruk toe die Nuwe Apostoliese Kerk (NAK) Jeugorkes uit Duitsland klanke saamgesnoer het met die NAK Jongmensekoor van ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
JESSICA Daniels (39) is bekend vir haar borrelende persoonlikheid, lekker danspassies en opbouende boodskappe op sosiale media. Dié vrou, oorspronklik van Carnarvon in die Noord-Kaap maar nou ...
Die Stad van Kaapstad het meer as 30 miljoen rand bewillig om slagoffers by te staan van gister se verwoestende brand in die Agtstelaan-informele nedersetting in Valhallapark. Sowat ...
Mojalefa Maarman, Cedric Motshabi, Lebogang Martins en Boitumelo Mooi is Dinsdag in hegtenis geneem en het gister vlugtig in die hof in Bloemfontein. Die saak is uitgestel tot Vrydag wanneer die mans ...
In belang van dienslewering, finansiële dissipline en die herstel van goeie bestuur, is dit tyd vir ʼn nuwe verantwoordbare en bekwame leierskap. Die VF Plus is onherroeplik verbind tot doeltreffende ...
Die besoek van die MK-party Maandag aan Kleinfontein, het opnuut die soeklig op die bestaan van kultuurgemeenskappe in Suid-Afrika geplaas. Die parlementêre hoofsweep, Mzwanele Manyi, het die ...
Twee polisiebeamptes van die Heidedal-polisiestasie in Bloemfontein sal Vrydag in die Bloemspruit-landdroshof verskyn nadat hulle glo ’n vrou aangerand het wat ’n klag van aanranding teen haar ...