DIE Nelson Mandela Universiteit in die Oos-Kaap treur oor die verlies van ’n student nadat ’n taxi in ’n groep studente gery het. Behalwe die een student wat in die voorval gesterf het, is verskeie ...
DRIE moordenaars is 45 jaar gestraf vir die moord, roof met verswarende omstandighede en regsverydeling, op ’n gesin van ’n plaas naby Hartswater in die Noord-Kaap. Op 26 Julie 2020 was die slagoffers ...
Menseregtedag word jaarliks op die dag gevier. Dit is ‘n belangrike openbare vakansiedag in Suid-Afrika wat die Sharpeville-slagting van 1960 herdenk. Op hierdie dag is 69 betogers doodgeskiet ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Ard Matthews se nuwe Afrikaanse enkelsnit, 'Die Rede,' is op Vrydag 22 November 2024 uitgereik. Matthews het dié liedjie 'n rukkie terug reeds geskryf, maar nooit daartoe gekom om dit op te neem nie.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die Suid-Afrikaanse-kunstenaar Ruhan du Toit het sy weergawe van die legendariese Afrikaanse-liedjie 'Kinders Van Die Wind opgetree. Nie net het die 'Monumentaal'-sanger gewys dat hy een van die ...
Die vasteland van Portugal en die Madeira-argipel sal vanaf Vrydag geraak word deur 'n koue front wat swaar reën, sterk winde en rowwe see sal bring, volgens die meteoroloog Ângela Lourenço. “Ons sal ...
Fochies wat na die provinsiale kampioenskap deurgedring het, is Juandre Graaff (o15 400m), Chantelize Etsebeth (o19 gewigstoot), Suzelle Smith (o17 100m, 200m en verspring) en Megan Smith (o15 90m ...