资讯

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Meer as 3 000 mense het vandag op Goeie Vrydag in die Vrystaatse dorp Vredefort saamgetrek op die dorp se sportgronde vir Die Kruistog, waarmee dié dorp die afgelope vier jaar mense van oral ...
Baba Mohohlo wat in die Nala-hospitaal in Bothaville gebore is. Teen 08:00 vanoggend het 15 babas reeds op Goeie Vrydag hul opwagting in die Vrystaat provinsie gemaak, met die eerste baba wat om ...
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...
Ons kan nie sulke gedrag toelaat nie. “Dit is ironies dat dit gebeur voordat ons die Paastyd ingaan.” Volgens Francis het die gebedsessie goed verloop. “Dit het ’n baie goeie impak gehad. Die diens ...
“Ons produksieseisoen was weereens vol onsekerhede, maar ons is dankbaar vir die goeie reën wat geval het.” Hy wens veral sterkte toe aan boere wat nou in die nat lande moet oes, en spreek waardering ...
#DisJouOomblik SARIE Nuwe gesig-wenner, Lila Nienaber, jáág haar drome! #Disjouoomblik! SARIE Voorbladgesig-finalis Tania vertel: ‘Ek het besef ek is genoeg en uniek!’ #Disjouoomblik! SARIE se sonnige ...
Dis altyd swaar vir kleingoed om in ’n hospitaal te wees, soveel te meer tydens ’n tyd van viering soos die Paasfees. Die St Andrews School in Bloemfontein het daarom besluit om ’n bietjie vreugde en ...
Die Tshwane-metro kon nog geen aanduiding gee wanneer die krag na groot dele van Centurion herstel sal wees ná ʼn brand by die Rooihuiskraal-substasie op 4 April nie. Gebiede in Centurion wat hierdeur ...