资讯
Die rugbygemeeskap het ‘n groot gees verloor toe die legendariese haker, Gys Pitzer, vroegoggend op Goeie Vrydag op die ouderdom van 85 oorlede is. Pretoria Rekord berig dié kleurvole rugby ...
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...
Meer as 3 000 mense het vandag op Goeie Vrydag in die Vrystaatse dorp ... Die dorp is skoongemaak, netjies gemaak, duisende blomme gevou vir die Kroon-vlot wat vanjaar se Kruistog gelei het ...
NWK, Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy, het ’n unieke fondsinsamelingsprojek van stapel gestuur om geld in te samel vir die bevordering van landelike veiligheid en om bewustheid oor misdaad in ...
n Goeie begin sal wees om seker te maak jy werk sagkens met jouself nog voordat die eerste foto geneem word. Waak teen daardie binnestemmetjie wat jou kliphard kritiseer en negatief laat voel. Het jy ...
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...
Ons kan nie sulke gedrag toelaat nie. “Dit is ironies dat dit gebeur voordat ons die Paastyd ingaan.” Volgens Francis het die gebedsessie goed verloop. “Dit het ’n baie goeie impak gehad. Die diens ...
“Ek ken die manne van Blanco baie goed — baie goeie, passievolle rugbymense en spelers. Maar ons verteenwoordig ons provinsie hier en wil die OP trots maak,” het hy gesê. Quewan Stoffels, kaptein van ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果