Die mediaverklaring van die presidensie mislei die mense van Suid-Afrika deur voor te gee die Onteieningswetsontwerp wat vandag onderteken is, is billik. Die wese van die wet behels dat die staat ...
In vorige studies is daar reeds kommer uitgespreek oor die gevare van elektriese heinings vir skilpaaie en ietermago’s. Ekoloë en bestuurders van bewaringsgebiede sê hulle is lank reeds bewus van die ...
Volgens die studie is 88,56% van Namibië se energie van groen bronne afkomstig. Namibië se koolstofuitlaatgasse is gelyk aan 1,2 ton per persoon teenoor die topland, Mosambiek, se 0,1 ton per persoon.