资讯

Vrystaat Landbou het hul waardering uitgespreek teenoor boere regoor die provinsie. In ’n spesiale Paasboodskap het Gernie ...
Die besoek van die MK-party Maandag aan Kleinfontein, het opnuut die soeklig op die bestaan van kultuurgemeenskappe in Suid-Afrika geplaas. Die parlementêre hoofsweep, Mzwanele Manyi, het die ...
Watter span is bereid om hul hare te laat waai vir so ’n goeie doel? Hierdie is nie net ’n fondsinsamelingsprojek nie, maar ook ’n kragtige spanbou-geleentheid en ’n wyse om werklik ’n ...
In belang van dienslewering, finansiële dissipline en die herstel van goeie bestuur, is dit tyd vir ʼn nuwe verantwoordbare en bekwame leierskap. Die VF Plus is onherroeplik verbind tot doeltreffende ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Baba Mohohlo wat in die Nala-hospitaal in Bothaville gebore is. Teen 08:00 vanoggend het 15 babas reeds op Goeie Vrydag hul opwagting in die Vrystaat provinsie gemaak, met die eerste baba wat om ...
Dr Ruhann Steyn is ‘n ruimte fisikus verbonde aan die Sentrum vir Ruimtenavorsing by dieNoordwes Universiteit. Sy navorsingsveld is sonfisika, en hy doen navorsing oor hoe die sondie aarde beinvloed.
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...
Dis altyd swaar vir kleingoed om in ’n hospitaal te wees, soveel te meer tydens ’n tyd van viering soos die Paasfees. Die St Andrews School in Bloemfontein het daarom besluit om ’n bietjie vreugde en ...
Om ’n goeie patoloog te wees, verduidelik Blumethal, moet jy eerstens leer om dinge raak te sien en om bewus te word van elke moontlike detail.Tweedens moet jy wat jy sien, kan ontleed om te bepaal ...