资讯

Die besoek van die MK-party Maandag aan Kleinfontein, het opnuut die soeklig op die bestaan van kultuurgemeenskappe in Suid-Afrika geplaas. Die parlementêre hoofsweep, Mzwanele Manyi, het die ...
Watter span is bereid om hul hare te laat waai vir so ’n goeie doel? Hierdie is nie net ’n fondsinsamelingsprojek nie, maar ook ’n kragtige spanbou-geleentheid en ’n wyse om werklik ’n ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Dr Ruhann Steyn is ‘n ruimte fisikus verbonde aan die Sentrum vir Ruimtenavorsing by dieNoordwes Universiteit. Sy navorsingsveld is sonfisika, en hy doen navorsing oor hoe die sondie aarde beinvloed.
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...