资讯

POLOKWANE – Inwoners word genooi om ‘n kort pelgrimstog, bekend as die Weg van die Kruis of die Weg van Lyding (Via Dolorosa) te stap. Die roete is op N.G. Kremetart se terrein en daar sal 12 ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
MET die geboorte van ’n baba is daar gewoonlik ’n atmosfeer van vreugde, maar vir Chantel Smith (35) en Gilroy Petersen (36) van Kraaifontein was dit egter ’n tyd van gebed, kommer en deurlopende hoop ...
Het Norma, Steve en Harry met ’n prentjie in jou kop begin, of eerder met spesifieke eienskappe? Harry was altyd Harry in my kop. Daai skrywer wat ons almal ken wat sy eie werk skaamteloos bemark, ...
Louis Claassen, ‘n toegewyde eggenoot en pa van twee pragtige dogters, het ‘n kans op ‘n beter toekoms deur ‘n stamseloorplanting—maar hy het jou hulp nodig om dit moontlik te maak.
Van Maandag tot Donderdag kan ek en die kinders met haar toor, Antie. Dan is sy by die huis en gaan nêrens, en kan actually baie nice wees. Sy maak kos vir die kinders, was hulle klere en help hulle ...
ELDORADOPARK - Te midde van hulle eie verlies, hoop die familie van 'n jong Gautengse vrou wat in Desember vermoor is dat ander families wat deur dieselfde gaan, geregtigheid sal kry.
Matthews word deur bewerings in die gesig gestaar van die oortreding van ’n beskermingsbevel toe hy glo sy eksvrou, Mandy Bailey, op 27 Desember 2023 in Kimberley by haar huis in Hoofstraat, ...
Lesotho gee (onder ’n wolk) ’n lisensie aan Starlink 15 Apr 2025 / Ryk van Niekerk Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Lesotho se lisensie aan Starlink.
n Noord-Kapenaar moet weer op 12 Mei in die hof verskyn nadat hy beleggers na bewering uit R2 miljoen bedrieg het. Die Valke se ondersoekeenheid vir ernstige handelsmisdade het Ruan Maritz (30) van ...
Van gepersonaliseerde reisplan-skepping tot taalvertaling onderweg, KI-aangedrewe nutsgoed maak reisbeplanning doeltreffender en aangepas by individuele voorkeure. In hierdie artikel sal ons 'n paar ...