资讯

Vir die eerste keer in 19 jaar word ’n spesifieke skaapskeerwêreldrekordpoging op Suid-Afrikaanse bodem aangepak. Shearing Sports New Zealand berig Aidan Copp (39), oorspronklik van Christchurch en ...
DIE Amerikaanse Sending na Suid-Afrika het sy opregte waardering uit teenoor die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgespreek vir die opsporing en redding van die Amerikaanse burger, past. Josh Sullivan, ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die rugbygemeeskap het ‘n groot gees verloor toe die legendariese haker, Gys Pitzer, vroegoggend op Goeie Vrydag op die ouderdom van 85 oorlede is. Pretoria Rekord berig dié kleurvole rugby ...
Kareli sê voorts die skuldigbevinding onderstreep die verbintenis van die Suid-Afrikaanse polisiediens om geregtigheid te verseker vir slagoffers van seksuele misdrywe, veral die mees kwesbare lede ...
Postbank is net een van die Suid-Afrikaanse banke wat die maandelikse uitbetalings maak aan 2,6 miljoen (of te wel 15%) van die 19 miljoen begunstigdes van maatskaplike toelaes. Die verwagting is ...
En om saam met jou boekklubvriende te kuier, is iets om na uit te sien. Die samesyn rondom boeke bring mos ’n klomp lekker mense bymekaar. Book People deur die Suid-Afrikaanse skrywer Paige Nick gaan ...
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Ryk van Niekerk bied die program aan.