资讯

VAN sosiale media tot die planke ... Sohail Booyse en Aunty Cheryl is oppie verhoog by die KKNK. As jy nostalgies wil ...
Die UFC se middelgewig kampioen, Dricus ‘Stillknocks’ du Plessis, het die afgelope naweek in Potch kom kuier. Hy het met ‘n skare kom gesels en ‘n veiling bygewoon. Die studenteraad (KSR ...
"Ek het opgestaan en soos die gelukkigste vrou op aarde gevoel." Instagram/ Natasha Joubert Op Sondag, 25 Februarie, het Mej. Suid-Afrika 2023, Natasha Joubert, die fantastiese nuus gedeel dat sy ...
Amerika het nou duidelik uitgespel wat die “probleme” is wat hy met Suid-Afrika het en dat die Amerikaanse regering deur “diplomasie” daarna mik om “beleidsveranderinge” in Suid-Afrika teweeg te bring ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Belinda Roberts, leier van die gebedsgroep in Toekomsrus het verduidelik dat hulle ‘n organisasie is wat vir die hele wêreld bid. Vanjaar het hulle besluit om spesifiek vir die vroue van die ...
Die VSA se besluit om Suid-Afrika se ambassadeur te skors is “betreurenswaardig”, het die kantoor van die president Saterdag (15/3) gesê. Die Trump-administrasie het die Suid-Afrikaanse ambassadeur ...
Op 6 Maart 1929 het Bethlehem ’n besonderse mens ryker geword. Dié mens het pas haar 96ste verjaardag saam met haar geliefdes gevier, maar sy is nie sommer enige 96-jarige nie. Ellie van der Wath is ...
(Parlementsdebat: Die besluit van Amerika en geldelike hulp aan Suid-Afrika te staak en die reaksie daarop) Suid-Afrika se regering moet optree in belang van die gewone mense van Suid-Afrika wat sy ...