资讯
Die “Citrus Growers’ Association of Southern Africa” sê dat die tariewe, wat vanaf Woensdag 9 April van toepassing was, groot skade aan Suid-Afrika se grootste uitvoermark aanrig, juis op die stadium ...
Vrystaat Landbou het hul waardering uitgespreek teenoor boere regoor die provinsie. In ’n spesiale Paasboodskap het Gernie ...
Striemende konsepregulasies betreffende vuurwapenbesit en -gebruik vir die private sekuriteitsbedryf in Suid-Afrika sal alle Suid-Afrikaners meer weerloos laat teen misdaad. Die private ...
‘Die Dekonstruksie van Retta Blom’ ’n reis van liefde en selfontdekking #DisJouOomblik SARIE Nuwe gesig-wenner, Lila Nienaber, jáág haar drome! Verhoudings: 3 dilemmas rondom pa-wees, peetouers en ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die skroewe van Amerikaanse sanksies teen Suid-Afrika word reeds stywer gedraai en die ANC in die regering van nasionale eenheid (RNE) moet hiervan kennis neem ...
Hy het vir 31 jaar oorsee gewoon en gewerk, maar Suid-Afrika het geroep. "Ek het vir my vrou gesê [Rob se tweede vrou, Katie, is 'n pediater en gebore Nieu-Seelander] dis tyd vir 'n verandering ...
“Mense dink modelwerk is sommer net nog ’n stokperdjie. Op internasionale vlak raak dit meer ingewikkeld – daar moet verhoog ...
En well done vir hom dat hy die VSA basies die middelvinger gewys het deur te sê dat ons nie geboelie sal word nie. Soos hy gesê het, Suid-Afrika se verhouding met die VSA die laaste dekades was nie ...
DIE “baie slegte dinge” wat in die land gebeur, het nou gemaak dat die Amerikaanse president, Donald Trump, Suid-Afrika met ’n 30% heffing op invoertariewe geslaan het. Trump kan steeds nie bewyse ...
Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, meen tot op hede het die VSA nie voldoende amptelike leiding gegee oor die spesifieke tariefvlakke per produk nie, wat dit vir Suid-Afrika uiters moeilik maak ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果