Fritz Junior (46), Janine (49) en Ryno (40) was vir jare ook trotse Parkies omdat hulle wortels baie diep daar lê. Dit was vir beide Fritz junior en Ryno ‘n maklike keuse om te maak oor watter ...
As 'n man in Griekeland wil gaan skaak speel, dan bedink jy planne om geld in te samel. Vra maar vir Jayden Viljoen (8). Lees ...
n Optrede hiér is altyd baie spesiaal vir Natanël, want hy besoek die geliefde dorp uit sy kindertyd – Wellington. Alhoewel Nataniël in Grahamstad gebore is, lê sy wortels diep in die Swartland waar ...
Jare lank al neul Solidariteit en AfriForum by Amerika om Afrikaners as slagoffers te beskou, maar eers met ’n malletjie in die Withuis kon dit gebeur. Nou moet ons ander Afrikaners inspring en wys ‘o ...
AS part of Executive Mayor Babalwa Lobishe’s 100-day priorities, the Nelson Mandela Bay Municipality has announced a series of public participation meetings. These meetings are open to all religious ...