资讯
DIE Kimberley-polisie het tydens ’n operasie, verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van ongeslypte diamante. ’n ...
DIE legendariese akteur, Don Eric Mlangeni Nawa, het vandag gesterf. Sy dood is in ’n mediaverklaring deur sy familie ...
SY ‘eiers’ is nou nog skeef na hy verlede jaar tydens ondervraging en soeke na Joshlin Smith, deur onbekende mans aangerand ...
ANGUS McKenzie, die raadslid vir Bonteheuwel, vra inwoners om uit te praat en saam te staan teen gangsters in hul area. Volgens inligting, het die man en ’n vriend na ’n winkel gestap toe onbekende ...
ROBERTSON. - ’n Man is sy bene kwyt na hy deur ’n goederetrein gestamp is. Die tragiese voorval het vanoggend omstreeks 11:20 regoor die polisiestasie plaasgevind.Volgens ’n ooggetuie wat haar net as ...
DIS amper tyd vir ’n splinternuwe seisoen van Die Brug!’n Splinternuwe groep spelers in die skadu van die Outeniekwaberge en twee keer meer drama. Dít word alles belowe in die lokprent van die tweede ...
’N MAN van die Noord-Kaap is 18 jaar tronkstraf opgelê vir die verkragting van ’n minderjarige kind.Maandag 14 April, het die Kakamas-streekhof die 57-jarige man van Augrabies gevonnis vir die verkrag ...
DIE kykNET-sepie Suidooster se sterre skitter weer helder by vanjaar se Suidoosterfees by die Kunstekaap. Dit is vierde jaar ...
BEAMPTES van die metro-polisie, het gister drie vuurwapens in Woodstock binne 24 uur opgespoor, nadat hulle ’n wenk gekry het ...
’N KONFRONTASIE het in die hof plaasgevind toe Stevano van Rhyn se regsverteenwoordiger, Nobahle Mkabayi, die polisie se ondervraging taktiek skerp gekritiseer het. Tydens die binneverhoor van die ...
WAS jy baie goed met stories en opstelle skryf op skool?”Dit was regter Nathan Erasmus se vraag aan Jaquen Boeta Appollis vroeër in die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanha sit, vandag na Appollis ...
DIE Mthatha-polisie in die Oos-Kaap ondersoek ’n skietvoorval by die Walter Sisulu Universiteit waar ’n student doodgeskiet ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果