资讯
DRIE verdagtes wat van poging tot moord en ontvoering aangekla word, het gister in die Athlone-landdroshof verskyn.
’N 13-JARIGE seun van Kimberley in die Noord-Kaap is na bewering op Vrydag 11 April in die Santa-area erg aangerand, beroof ...
DIE Stad Kaapstad se ontspannings en parke-afdeling doen ’n beroep op die publiek om onwettige visvang by plaaslike damme te ...
Na wat verneem word het onbekende gewapende mans omstreeks 19:10 op ’n groep jongmans wat in Veronicastraat gestaan het, ...
DIE opspraakwekkende saak van Shaun Swart en die 16-jarige tiener wat tereg staan vir die moord op die oud-onderwyser, Sammy ...
’N BEKENDE rugbyspeler van die Kleinmond Legends-span het Saterdag inmekaar gesak na hy klaar diens vir sy span teen ...
Lt.kol. Siphokazi Mawisa, ’n polisiewoordvoerder, sê al vier verdagtes staan nou tereg op twee aanklagte van moord.
’N MATRIEKLEERDER van Apex Hoërskool in Eersterivier is dood ná hy glo selfdood gepleeg het. Daar doen gerugte die rondte dat ...
Die voorval het Maandag (21 Julie) tussen 18:00 en 19:00 plaasgevind by Lali se gehuurde woonstel in South East Village, ...
Sers. Lulama Njobeni is op 30 Mei in Vrygrond naby Muizenberg doodgeskiet.AO Zinzi Hani, ’n Valke-woordvoerder, het gesê drie verdagtes tussen 19 en 25-jaar oud is gister in hegtenis geneem deur ’n ...
TYDENS ’n padblokkade in Khowa in die Oos-Kaap die afgelope Vrydag, het heelwat motoriste traffic fines ontvang en talle is in hegtenis geneem.
DIE Athlone-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n man gistermiddag in wat glo ’n bendeverwante voorval was, doodgeskiet is.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果