Die organisasie vir tradisionele leiers, Contralesa, sê hy hoop vandag se staatsrede sal aandag gee aan ‘n dreigement deur die Amerikaanse president, Donald Trump dat hy befondsing aan Suid-Afrika wil ...
Die Minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika sal voortgaan om met die Amerikaanse regering in gesprek te tree. Dit volg nadat die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake ...
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek die moord op twee mans wat in Motherwell in Gqeberha doodgeskiet is. Die woordvoerder, Sandra Janse van Rensburg, sê die polisie het gister inligting ontvang van ...
Die Departement van Verdediging het bevestig dat die liggame van die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, vandag na Suid-Afrika teruggebring sal word.
Die Gautengse LUR vir finansies, Lebogang Maile, sê spazawinkels in die provinsie wat nie regulasies nakom nie, is steeds ‘n groot bron van kommer. Hy het gister die media in Sandton toegespreek oor ...
ArcelorMittal Suid-Afrika, oftewel Amsa, sê hy het bloot nie die aptyt om enige verdere finansiële risiko te dra nie. Die maatskappy het vandag aangekondig dat die sluiting van sy langstaalfabrieke ...
Die Presidensie het bevestig dat President Cyril Ramaphosa gister met die miljardêr Elon Musk geskakel het, wat optree as ‘n raadgewer vir die Amerikaanse president, Donald Trump. Volgens die ...
Daar is hoë verwagtinge oor President Cyril Ramaphosa se agtste staatsrede wat binne enkele oomblikke begin. Dit is die eerste staatsrede sedert die Regering van Nasionale Eenheid tot stand gekom het ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het gedreig om alle toekomstige befondsing aan Suid-Afrika op te skort weens sy grondonteieningsbeleid. Trump het op sy mediaplatform, “Truth Social” gesê ...
Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Die DA-leier, John Steenhuisen, het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die party deel van die Regering van Nasionale Eenheid sal bly in weerwil van meningsverskille oor verskeie wette wat die ...
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koohandel in die VSA het kommer uitgespreek nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, gedreig het om befondsing aan Suid-Afrika op te skort weens die land se ...