资讯

Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê die party het die hersamestelling van die regering van nasionale eenheid met die DA by ‘n vergadering in Sandton, Johannesburg bespreek.
Die Vaalrivier Korridor-toerismevereniging het gewaarsku oor groot werksverliese weens oorstromings in die Bloemhof-gebied in Noordwes. ‘n Groot aantal sakeondernemings wat naby die oewer van die ...
Afvaardigings van die ANC en DA het vroeër vandag in Sandton, Johannesburg vergader om verskeie kwessies in die regering van nasionale eenheid te bespreek. Die spanne onder leiding van die ANC se ...
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het aangekondig dat hy ‘n pouse van 90 dae gemagtig het op die nuwe tariewe wat hy verlede week aangekondig het. Dit geld net vir lande wat nie wederkerige ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Wêreldmarkte het die hoogte ingeskiet na die verrassende besluit van Amerika om heffings op tientalle lande vir eers te stop. Die pouse geld vir 90 dae. Die heffing op Suid-Afrikaanse invoere na ...