Meer as 20 000 Afrikaners het reeds by die SA Sakekamer in die VSA navraag gedoen oor pres. Donald Trump se aanbod vir ...
Ons gaan nêrens nie. Ons wil nie vlugtelinge in ’n ander land wees nie. Ons is lief vir Suid-Afrika en wil hier bly. So het ...
Iets wat die uwe lankal hinder, is die hewige bekgevegte wat Suid-Afrikaners daagliks met mekaar op die sosiale media voer. Nie soseer die meningsverskille nie, maar die manier waarop die debatte gevo ...
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand (6/2) in sy staatsrede beklemtoon dat die vorming van ’n regering van nasionale ...
Statistieke Suid-Afrika het sy inflasiemandjie herrangskik volgens die goedere en dienste wat gebruik word om ...
DIE VF Plus en die burgerregte organisasie, AfriForum, vra nou die Amerikaanse president, Donald Trump, om ANC-leiers direk ...