Iets wat die uwe lankal hinder, is die hewige bekgevegte wat Suid-Afrikaners daagliks met mekaar op die sosiale media voer. Nie soseer die meningsverskille nie, maar die manier waarop die debatte gevo ...
Meer as 20 000 Afrikaners het reeds by die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa) navraag gedoen oor pres. Donald ...
Ons gaan nêrens nie. Ons wil nie vlugtelinge in ’n ander land wees nie. Ons is lief vir Suid-Afrika en wil hier bly. So het ...
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand (6/2) in sy staatsrede beklemtoon dat die vorming van ’n regering van nasionale ...
Die Demokratiese Alliansie sê in ʼn Mediavrystelling dat hy sy teenkanting teen die Onteieningswet op Grondwetlike gronde ...
‘n Graad 11 leerling aan Potchefstroom Gimnasium het onlangs ‘n silwer medalje saam met Suid Afrika se o.19 vroue-krieketspan verower. Deirdré van Rensburg het saam met dié span na Maleisië gereis om ...
DIE VF Plus en die burgerregte organisasie, AfriForum, vra nou die Amerikaanse president, Donald Trump, om ANC-leiers direk ...
Statistieke Suid-Afrika het sy inflasiemandjie herrangskik volgens die goedere en dienste wat gebruik word om ...
Die span van Dinesha Devnarain (coach) het in die harte van Suid-Afrikaners gekruip met hulle ongelooflike commitment en ...
Dié video is op die Facebook-blad 2Broer Dormers, 'n sosiale media-blad vir plase, Lower Orpendale en 2 Broers Dormers Stud in die Oos-Kaap, geplaas.
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果