Die vrouespan van Coronations-krieketklub het Sondag (2 Februarie) ’n oortuigende sege oor Brandvlei-krieketklub behaal en is ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
As daar een naam in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf is wat geen bekendstelling nodig het nie, is dit Nataniël. Dié sanger, liedjieskrywer en vermaaklikheidster bring al vir meer as 38 ...
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die Noord-Kaap omgeslaan het. Die polisie ondersoek nou ’n saak van strafbare manslag ...
Hamas het Saterdag (25/1) vier Israeliese vrouesoldate, wat sedert 7 Oktober 2023 as gyselaar gehou is, bevry in ruil vir 200 ...
EK HET nog altyd van chubby vroue gehou. Antie, daar is net iets aan vroue met dik bo-arms wat die ding vir my doen. As ek sulke vroue op straat sien, dan voel dit amper ’n kar kan my doodry soos ek ...
Die M23 rebelle het beheer geneem oor Goma in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo en die Kongolese weermag uit die gebied verdryf ... ‘n Sewe-en-veertigjarige vroue polisiebeampte is ...
Veertien soldate is dood in gevegte tussen M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die DRK. Hulle liggame sal vandag na Suid-Afrika teruggebring word. Die minister van Verdediging, Angie ...