Die vrouespan van Coronations-krieketklub het Sondag (2 Februarie) ’n oortuigende sege oor Brandvlei-krieketklub behaal en is ...
Adams het ondersoek ingestel na die gebruik van ’n chemiese proses bekend as DNS-metilering as ’n molekulêre toets om sorg in MPV-siftingsprogramme te prioritiseer, veral vir vroue wat met MIV leef en ...
EK HET nog altyd van chubby vroue gehou. Antie, daar is net iets aan vroue met dik bo-arms wat die ding vir my doen. As ek sulke vroue op straat sien, dan voel dit amper ’n kar kan my doodry soos ek ...
dit is ook ’n groeiplan vir werkskepping. En ons moet die miljoene Suid-Afrikaners bystaan wat nie werk kan kry nie.” Die Good-party is een van die 10 partye wat deel van die RNE is. Julius Malema, ...
Sommige lede van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Verdediging dreig om druk uit te oefen vir ‘n kommissie van ondersoek na die ontplooiing van Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese ...