Die Jubilee van die Weermag, Polisie en Sekuriteit het begin met 'n plegtige pelgrimstog wat gesien het hoe die weermag en ...
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die ...
Die SANW "moet self besluit of hy sy deelname aan die staatsrede gaan afskaal uit respek vir die soldate wat in die DRK dood ...
Sy grootste droom – dat die SANW hom na die DRK ontplooi – het ’n riller geword. En nou lieg die weermag, sê ’n gesneuwelde ...
In die jongste voorval is ’n 52-jarige man doodgeskiet en vier ander mense gewond. Die skietvoorval het Vrydag omstreeks ...
Oud soldate, of te wel militêre veterane is een van die groeperings van ’n samelewing wat die maklikste vergete of agterweë gelaat word.
E-sigarette, wat algemeen geassosieer word met 'n minder skadelike alternatief vir tradisionele rook, word nou onthul as 'n ...
“Hoe gaan jy aan na so iets in jou lewe? Ek is op ‘gemens’. Dit voel asof ek in ‘n hopie in ‘n donker kas kan gaan sit. Kort-kort kyk ek na my pols om die tyd te kyk net om te besef dat ek nie meer ‘n ...
Hamas het Saterdag (25/1) vier Israeliese vrouesoldate, wat sedert 7 Oktober 2023 as gyselaar gehou is, bevry in ruil vir 200 ...
Veertien soldate is dood in gevegte tussen M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die DRK. Hulle liggame sal vandag na Suid-Afrika teruggebring word. Die minister van Verdediging, Angie ...
Die stigter van die Opleidingsinstituut vir Koperblaasinstrumente (BITI), Moses Seibeb, vier volgende week sy 70ste verjaardag.Seibeb was destyds ’n lid van die Namibiese ...
Nog vier Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo dood, wat die dodetal sedert Vrydag op 13 te staan bring. Volgens die weermag is drie soldate gister dood toe ‘n mortier wat ...