Die vrouespan van Coronations-krieketklub het Sondag (2 Februarie) ’n oortuigende sege oor Brandvlei-krieketklub behaal en is ...
Die Coronations-vroue het die afgelope Sondag (26 Januarie) op tuisbodem by die Groot Drakenstein-sportklub ligte werk van Worcester United-krieketklub gemaak en ’n bonuspuntsege opgeraap. Die ...
Jou bydrae sal ‘n groot verskil maak in die lewens van hierdie vroue. As jy belangstel om te skenk of ons met die beplanning te help, kontak ons asseblief.” Kontakbesonderhede: • Bertie Nel ...
Die Jubilee van die Weermag, Polisie en Sekuriteit het begin met 'n plegtige pelgrimstog wat gesien het hoe die weermag en wetstoepassers vanaf Piazza Pia langs Via della Conciliazione beweeg het, ...
As daar een naam in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf is wat geen bekendstelling nodig het nie, is dit Nataniël. Dié sanger, liedjieskrywer en vermaaklikheidster bring al vir meer as 38 ...
Hy sal egter tydens sy ampstermyn fyn dopgehou word deur sy teenstanders, wat hul kommer uitgespreek het oor sy kwalifikasies, temperament en siening oor vroue in die weermag. Vier vroue-soldate van ...
Hewige gevegte woed in dié stad tussen die Soedannese weermag en die RSF paramilitêre groep. Volgens ‘n sosialemediaboodskap van die goewerneur van Noord-Darfoer, was die slagoffers van die RSF se ...
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die Noord-Kaap omgeslaan het. Die polisie ondersoek nou ’n saak van strafbare manslag ...
Die straat is gesluit terwyl die brandweer in samewerking met die weermag die brand onder bedwang probeer bring het. Volgens Jerling het die huis nog oor die naweek, Saterdag en Sondag gesmeul.
Hamas het Saterdag (25/1) vier Israeliese vrouesoldate, wat sedert 7 Oktober 2023 as gyselaar gehou is, bevry in ruil vir 200 ...