Die onlangse gebeure in die Demokratiese Republiek van die Kongo het die kollig laat val op die totale ontoereikende en ...
Hy sê hulle gaan oor die volgende paar weke meer polisiebronne ontplooi om bendegeweld te bekamp. Die fasiliteit waar die dwelms vandag uitgebrand is, voldoen aan alle regulasies om te verseker dat ...
Die Trump-administrasie het die Suid-Afrikaanse ambassadeur Ebrahim Rasool uit die land gegooi en hom tot persona non grata verklaar nadat hy ’n lesing gehou het waarin hy beweer het dat Amerikaanse ...
Die Suid-Afrikaanse regering het die hof in Malawi se beslissing verwelkom dat die kerkleier ... maaré dat die departement die appèl sal teenstaan. Die Pakistanse weermag sê hulle het meer as 300 ...
Godongwana het belangrike fiskale aanpassings aangekondig om dringende nasionale behoeftes aan te spreek.<iframe ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Josh en sy oom het besoek afgelê by ’n militêre tentoonstelling van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, toe hy binne in die pantservoertuig ernstig beseer is. Hy het ernstige kopbeserings opgedoen ...
FACSA het in die mediaverklaring gesê, die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt. genl. Thembisile Patekile, moet na vore kom met bewyse, dat die dit nodig is vir die weermag om op die Kaapse Vlakte ...