资讯

Foto: Wikipedia Die geleentheid het getoon dat Suid-Afrika se militêre geskiedenis spog met merkwaardige diere wat as gelukbringers asook oorlogswerkers gedien het. Volgens die SA ...
Amerika het nou duidelik uitgespel wat die “probleme” is wat hy met Suid-Afrika het en dat die Amerikaanse regering deur “diplomasie” daarna mik om “beleidsveranderinge” in Suid-Afrika teweeg te bring ...
Instagram/ Natasha Joubert Op Sondag, 25 Februarie, het Mej. Suid-Afrika 2023, Natasha Joubert, die fantastiese nuus gedeel dat sy en haar kêrel, Enrico Vermaak, verloof geraak het. "Ja vir ...
Die VSA se besluit om Suid-Afrika se ambassadeur te skors is “betreurenswaardig”, het die kantoor van die president Saterdag (15/3) gesê. Die Trump-administrasie het die Suid-Afrikaanse ambassadeur ...
Amerika het duidelik ‘n finale streep in die sand getrek toe hy Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, sonder seremonie uit die land geskop het. Die boodskap van Amerika se minister ...
Suid-Afrika is op onbekende terrein ná onenigheid oor die voorgestelde begroting. Die regering van nasionale eenheid is steeds erg verdeeld oor die begroting, wat uiteindelik ná ’n maand opnuut ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.