se versekering dat daar voldoende lugsteun in die DRK was. Die Oryx en die Rooivalk-helikopters was sedert Suid-Afrika in 2003 in die DRK betrokke geraak het, die ruggraat van die Suid-Afrikaanse ...
Sy het tydens samesprekings met pres. Cyril Ramaphosa in Kaapstad gesê Europa wil die Suid-Afrikaanse ekonomie help groei. “Europa verstaan Suid-Afrika se potensiaal,” het sy gesê terwyl sy langs ...
Die UFC se middelgewig kampioen, Dricus ‘Stillknocks’ du Plessis, het die afgelope naweek in Potch kom kuier. Hy het met ‘n skare kom gesels en ‘n veiling bygewoon. Die studenteraad (KSR ...
Belangrike areas sluit die Master Garden, die Bay Area Garden, die City Garden en die Floral Market in, wat elkeen ’n unieke ervaring bied. Onder die uitgeligte tuine is Suid-Afrika se ‘Living ...
Instagram/ Natasha Joubert Op Sondag, 25 Februarie, het Mej. Suid-Afrika 2023, Natasha Joubert, die fantastiese nuus gedeel dat sy en haar kêrel, Enrico Vermaak, verloof geraak het. "Ja vir ...
Amerika het duidelik ‘n finale streep in die sand getrek toe hy Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, sonder seremonie uit die land geskop het. Die boodskap van Amerika se minister ...
Statistieke Suid-Afrika sê hy is goed op dreef met aanstaande jaar se bevolkingsensus. Dit sal Suid-Afrika se eerste digitale sensus-opname wees. Statistieke Suid-Afrika het sy 2020/2021 jaarverslag ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die kunste is wat my help om kop skoon te maak en nuut oor goed te dink. Marthinus Basson, een van Suid-Afrika se veelsydigste teaterpersoonlikhede, het in 2023 in ’n gesprek by die KKNK genoem dat ...
Dit het gekom nadat die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) aangedui het hy gaan die VSA nader om te help om dié provinsie nie meer deel van Suid-Afrika te maak. Luidens ’n CIAG-verklaring ... die ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果