Die UFC se middelgewig kampioen, Dricus ‘Stillknocks’ du Plessis, het die afgelope naweek in Potch kom kuier. Hy het met ‘n skare kom gesels en ‘n veiling bygewoon. Die studenteraad (KSR ...