Die polisie het ook bebloede klere gekry wat weggestuur is vir forensiese toetse. “Met ondervraging het een van die verdagtes glo aan die polisie beken dat hulle die foon en kaart vir dwelmgeld ...
(Parlementsdebat: Die besluit van Amerika en geldelike hulp aan Suid-Afrika te staak en die reaksie daarop) Suid-Afrika se regering moet optree in belang van die gewone mense van Suid-Afrika wat sy ...
Die HSBC-wêreldkampioenskap vir vroue in Singapoer laat Suid-Korea se A Lim Kim lei na twee rondes met 'n totale telling van ... Boutier het 'n bietjie meer in vorm in die tweede ronde reggekry om ...
Pres. Donald Trump se sterk woorde oor regeringsvergrype soos onteiening in Suid-Afrika en Amerika se onmiddellike opskorting van geldelike hulp van honderd miljoene rand aan die land, moet baie ...