Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die Noord-Kaap omgeslaan het. Die polisie ondersoek nou ’n saak van strafbare manslag ...