Die dood van 14 SA soldate in die DRK het opnuut vrae oor die weermag laat ontstaan. Hoe groot is SA se weermag werklik? En ...
Die proses om die oorskot van die oorledene te repatrieer is aan die gang.” Die minister van verdediging en militêre veterane, Angie Motshekga, sowel asn die hoof van die SA weermag, gen. Rudzani ...
Die EFF-leier, Julius Malema, het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse weermag gedoen om sy soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo te herroep. Malema het op ‘n EFF-vergadering in Bela Bela in ...
Nog vier Suid-Afrikaanse soldate is in die Demokratiese Republiek die Kongo dood, wat die dodetal sedert Vrydag op 13 te staan bring. Volgens die weermag is drie soldate gister dood toe ‘n mortier wat ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果