Die dood van 14 SA soldate in die DRK het opnuut vrae oor die weermag laat ontstaan. Hoe groot is SA se weermag werklik? En ...
TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die Noord-Kaap omgeslaan het. Die polisie ondersoek nou ’n saak van strafbare manslag ...
In die jongste voorval is ’n 52-jarige man doodgeskiet en vier ander mense gewond. Die skietvoorval het Vrydag omstreeks ...
Veertien Suid-Afrikaanse soldate is in die geweld dood. Die Rwandese regering sê in ‘n verklaring hy verwerp beskuldigings wat by ‘n buitengewone beraad van die Suider-Afrikaanse ...