Op 24 Februarie vanjaar is dit drie jaar sedert Rusland die Oekraïne in opdrag van president Wladimir Poetin binnegeval het. 'n Militêre en vaskulêre chirurg in die Oekraïense weermag vertel in 'n ...
Die Suid-Afrikaanse-kunstenaar Ruhan du Toit het sy weergawe van die legendariese Afrikaanse-liedjie 'Kinders Van Die Wind opgetree. Nie net het die 'Monumentaal'-sanger gewys dat hy een van die ...
“Die veiligheid en welstand van ons gemeenskappe bly ’n prioriteit,” het hy gesê. “Die enigste manier om die smokkel van dwelms te bekamp, is om meer cops aan te stel,” het Masemola bygevoeg.
DIE weermag is nie so effektief soos die polisie as dit by polisiëring werk kom nie. Hulle is opgelei vir oorlog en nie die werk van die polisie nie. So het gen. Fannie Masemola, nasionale ...
‘n Groep wat die konflik in Soedan monitor, het die weermag daarvan beskuldig dat hulle ‘n lugaanval uitgevoer het wat die dood van honderde mense veroorsaak het. Die weermag is al vir byna twee jaar ...
Die Israelse weermag sê hy het drie vuurpyle onderskep en drie primitiewe vuurpyllanseerders vernietig. Minstens agt mense is dood in die daaropvolgende Israelse lugaanvalle op teikens van Hezbollah ...
’n Beampte by die polisie se openbare orde-eenheid sê hy voel hy kan elke dag siek wees, sodat hy nie hoef werk toe te gaan nie. Die eenheid was onlangs in die nuus toe Ian Cameron, die voorsitter van ...