Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die Trump-administrasie het die Suid-Afrikaanse ambassadeur Ebrahim Rasool uit die land gegooi en hom tot persona non grata verklaar nadat hy ’n lesing gehou het waarin hy beweer het dat Amerikaanse ...
Die onlangse gebeure in die Demokratiese Republiek van die Kongo het die kollig laat val op die totale ontoereikende en swak-toegeruste Suid-Afrikaanse weermag. Die uwe, en vir seker duisende ...
Dit was ‘n geleentheid om die seisoen te vier en spelers bymekaar te bring voor die komende nasionale kampioenskap. In Februarie het KwaZulu-Natal hul finale keuring gehou om die spanne te kies ...