资讯

Noordskool woordvoerder, Quintin Botha, het gesê die prettige geleentheid het op 11 April plaasgevind. “Leerders het vreeslik uitgesien na hierdie groot dag. Die kaskardag is ‘n ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Sy het bygevoeg dat benewens die 16 wedstryde tussen Monnas en Grey, daar ook 10 ander wedstryde plaasgevind het tussen Hoërskool Riebeeckrand, Hoërskool Bastion en Krugersdorp High School.
Die jongste misdaadsyfers wys 44 moorde in die gebied tussen Oktober en Desember 2024, terwyl onwettige vuurwapens steeds verwoesting saai.
Die teen bende-eenheid het Jacobs Vrydag na ‘n lang ondersoek op ‘n landgoed in die Paarl in hegtenis geneem. Hy was voortvlugtig weens sy beweerde betrokkenheid by verskeie geweldsmisdade wat nege ...
Die Noord-Kaapse bevelvoerder van die georganiseerde misdaad-eenheid – Dirk de Waal – het gister getuig dat hy nie kon glo dat ‘n 15-jarige seun vir die wrede moorde verantwoordelik kon wees nie. Hy ...
n 32-jarige man is doodgeskiet en ’n 13-jarige kind is beseer. Norman Jantjies, voorsitter van die Mitchells Plain gemeenskapspolisiëringsforum, sê daar is gemiddeld 12 tot 15 moorde per maand in ...
IN WAT vermoedelik ’n taxi-verwante aanval was, is vier mense vanoggend tydens ’n skietery doodgeskiet by ’n taxi-rank in Doornfontein, Johannesburg. Drie ander, insluitend ’n student, is in dieselfde ...
Boonop was daar ook 'n reeks moorde op jong seuns in die gebied van die Kaapse Vlakte waar die Miggels-familie gebly het en Isaac se ouers het gereken dit sou ook die perfekte manier wees om te ...