Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Een van sy jarelange vriende die bekende Vaaldriehoekse sanger, Manie Jackson, het twee pragtige gospel liedjies tydens die diens gesing. Marius laat sy vrou Amanda, sy seun en twee dogters agter.